
RIAAN BENADE LIVE AT CLUB MYKONOS
13.12.2023
Daar is min dinge wat Afrikaanse mense so baie geniet soos ’n diep boerseun, met ’n rasperstem en kitaar in die hand. Wat nog te sê as dié boerseun liedjies kan skryf wat mense in vervoering het. Riaan Benadé is nie net een van hulle nie - maar voorwaar ook ’n vars briesie in die Afrikaanse musiekbedryf, wie se naam nog lank op mense se lippe gaan wees.
BOEK JOU KAARTJIES OP QUICKET - R250 PP: https://www.quicket.co.za/.../234848-riaan-benade.../...
BELANGRIKE INFORMASIE:
"1st come, 1st serve seating" / Teater style / Geen sit plekke kan bespreek word nie.
Deure maak 19h00 oop.
Kontant kroeg beskikbaar.
Venue: Athene Conference Centre, Club Mykonos
Datum & Tyd: 13 Desember 2023 @ 20h00